WAT IS “BLOU LIG”? Blou lig word natuurlik deur die son, asook digitale toestelle, geproduseer. Hierdie skadelike lig skei aansienlik uit alledaagse digitale toestelle soos rekenaars, selfone en selfs jou televisie.  Matige blootstelling aan blou lig is voordelig gedurende die dag. Dit verhoog fokus, reaksietyd en jou gemoed, maar ‘n verhoodge dosis hiervan, veral snags, manipuleer die […]

MEESTE VAN ONS KEN HIERDIE PROBLEEM … Hierdie is ‘n probleem wat nie baie van ons van tevore gehad het nie.Te danke aan COVID-19 is dit ons almal se voorland.Ons het vir julle so ‘n paar wenke om te keer dat jou bril opwasem. 1. Vou ‘n tissue in die lengte. Plaas dit op die burg van jou neus,dan vang die […]