Ons wil net graag dankie sê vir jou ondersteuning. Ons doel by Bril is om vreugde en geluk te versprei en hoop dat jy dit tydens jou besoek aan Bril ervaar het.
Asseblief neem ‘n foto en share dit met ons, die hele span wil graag sien hoe jy met jou nuwe brille lyk.