Bril & Masker Oplossing.

MEESTE VAN ONS KEN HIERDIE PROBLEEM …

Hierdie is ‘n probleem wat nie baie van ons van tevore gehad het nie.
Te danke aan COVID-19 is dit ons almal se voorland.
Ons het vir julle so ‘n paar wenke om te keer dat jou bril opwasem.

1. 
Vou ‘n tissue in die lengte. Plaas dit op die burg van jou neus,
dan vang die tissue die wasem op.

2.
Koop ‘n masker met ‘n metaal draad by die neus. Hierdie sal verseker dat die masker gevorm kan word volgens jou neus, wat sal verseker dat die masker nader aan jou gesig is. Dus sal jou bril minder wasem.

3.
Was jou bril met ‘n seep basis (Sunlight Liquid) net voordat jy dit dra. Gebruik ‘n tissue om dit effens droog te maak of laat dit “air dry”.
Dit sal voorkom dat jou bril opwasem.

4.
Maak jou bril skoon met skeerroom soos wat jy daagliks jou bril sal skoonmaak.

Close

Sign in

Close

Cart (0)

Cart is empty No products in the cart.





Close