Eye Care

Home/Eye Care

Blou Lense vir ‘n Blou Maandag?

Wat is “Blou Lig”? Blou lig word natuurlik deur die son, asook digitale toestelle, geproduseer. Hierdie skadelike lig skei aansienlik uit alledaagse digitale toestelle soos rekenaars, selfone en selfs jou televisie. Matige blootstelling aan blou lig is voordelig gedurende die dag. Dit verhoog fokus, reaksietyd en jou gemoed, maar ‘n verhoodge dosis hiervan, veral [...]

Jong man sien rooi, na te veel van die blou pilletjie.

'n Man het so baie van 'n gewilde erektiele disfunksie medikasie geneem, dat sy visie rooi begin word het. Dit is volgens navorsing by die Mount Sinai Hospital. USA Today berig dat die studie wat die effek van erektiele disfunksie medikasie op vision bestudeer, is gebaseer op 'n 31 jarige man wat begin kla het [...]

Is driving at night a problem?

DRIVING AT NIGHT IS NOT THE SAME By Essilor South Africa and Werner Fourie, Optometrist and founder of Bril.  Lights create more reflections and glare on our glasses at night. On the road, they can come from all directions and common sources like headlights, traffic lights, and street lamps. Whether you're a professional, casual or family [...]