No products in the cart.
HOE LIGTER DIE OË, HOE DONKERDER DIE SONBRIL
Lig, ligter, ligste Elkeen se oë verskil van mekaar, maar die oplettendste is die kleur van elkeen se oë. Blou, bruin, groen, grys of sommer ‘n mengsel van twee…elkeen se oë is uniek, maar maak die kleur van jou iris rerig ‘n verskil? Inderdaad! Kom ons KYK bietjie dieper Ligter kleur oë soos blou, groen […]