Ons BRIL BOKSIE … Die naam “Ketut” is afkomstig van Bali (ons is mal oor Bali 🌴) en is die naam wat hulle gee vir hulle vierde kind. Ons het hom jammer gekry omdat hy net drie wiele het, toe gee ons hom maar ‘n naam wat iets van 4 simboliseer. Hy is gemaak van […]

MEESTE VAN ONS KEN HIERDIE PROBLEEM … Hierdie is ‘n probleem wat nie baie van ons van tevore gehad het nie.Te danke aan COVID-19 is dit ons almal se voorland.Ons het vir julle so ‘n paar wenke om te keer dat jou bril opwasem. 1. Vou ‘n tissue in die lengte. Plaas dit op die burg van jou neus,dan vang die […]