Bril Blog

KETUT & SY STORIE
Ons BRIL BOKSIE … Die naam “Ketut” is afkomstig van Bali (ons is mal oor Bali 🌴) en is die naam wat hulle gee vir hulle vierde kind. Ons het…
Continue reading
BLOU LENSE VIR ‘N BLOU MAANDAG?
WAT IS “BLOU LIG”? Blou lig word natuurlik deur die son, asook digitale toestelle, geproduseer. Hierdie skadelike lig skei aansienlik uit alledaagse digitale toestelle soos rekenaars, selfone en selfs jou televisie.  Matige…
Continue reading
SOMER RAAM MODES 2019/2020 – BRIL
Brille is vir almal! Somer 2019 raam modes Alhoewel baie van ons ‘n bril moet dra om te kan sien, is dit deesdae ook een van die beste maniere om…
Continue reading
HOE LIGTER DIE OË, HOE DONKERDER DIE SONBRIL
Lig, ligter, ligste Elkeen se oë verskil van mekaar, maar die oplettendste is die kleur van elkeen se oë. Blou, bruin, groen, grys of sommer ‘n mengsel van twee…elkeen se…
Continue reading
Bril & Masker Oplossing.
MEESTE VAN ONS KEN HIERDIE PROBLEEM … Hierdie is ‘n probleem wat nie baie van ons van tevore gehad het nie.Te danke aan COVID-19 is dit ons almal se voorland.Ons het…
Continue reading
Close
Sign in
Close
Cart (0)

No products in the basket. No products in the basket.





Close