FAQ

We may not know everything, but we know some things. Read our FAQ's below for some answers to popular questions

Home Try-On

How does Home Try-On work?

Choose 3 frames with “Home Try On” option and checkout. Home Try-On is free. You only need to pay the courier fees to and from you, which is R249,00. You can keep these frames for 3 days, that gives you one day per frame. We’ll arrange a courier to pick up the frames after 3 days. You can then sit back and wait for your favourite glasses to be delivered.

Get more information here – Home Try-On

What are the costs?

Home Try-On is free. We only ask that you cover the shipping to you and back which is only R 249. Only frames under the “Home Try-On” category is available to try at home.

Need help to choose?

We will love to help you chose your best frames. Share your images with us via WhatsApp or Instagram (@hello_bril) and we will share them with our friends too, see what other people think of your options.

Blue Light Lenses

Wat is Blou Lig?

Blou lig word natuurlik deur die son, asook digitale toestelle, geproduseer. Hierdie skadelike lig skei aansienlik uit alledaagse digitale toestelle soos rekenaars, selfone en selfs jou televisie. Matige blootstelling aan blou lig is voordelig gedurende die dag. Dit verhoog fokus, reaksietyd en jou gemoed, maar ‘n verhoodge dosis hiervan, veral snags, manipuleer die afskeiding van die melatonien hormoon in die liggaam. Melatonien reguleer jou slaappatroon en kan die afname daarvan lei tot ‘n gebrek aan slaap. Addisioneel lei slaapgebreik tot andere ongewenste gesondheidskwessies.

Hoe werk Blou Blok Lense?

By Bril maak ons gebruik van Carl Zeiss se Blue Protect lense wat spesifiek ontwerp is, sodat jy jou digitale toestelle kan geniet sonder die skade. Blue Protect lense bevat spesiale filters wat blou lig golwe, en sekere UV-lig, asbsorbeer en verminder. Nie net help dit met die regulering van die Melatonien slaaphormoon nie, maar verlig dit die spanning op jou oë drasties.

Close
Sign in
Close
Cart (0)

No products in the basket. No products in the basket.





Close