Jong man sien rooi, na te veel van die blou pilletjie.

Home/Eye Care/Jong man sien rooi, na te veel van die blou pilletjie.

Jong man sien rooi, na te veel van die blou pilletjie.

‘n Man het so baie van ‘n gewilde erektiele disfunksie medikasie geneem, dat sy visie rooi begin word het. Dit is volgens navorsing by die Mount Sinai Hospital.

USA Today berig dat die studie wat die effek van erektiele disfunksie medikasie op vision bestudeer, is gebaseer op ‘n 31 jarige man wat begin kla het dat sy visie rooi vertoon.

Die persoon het glo “sildenafil citrate” in vloeistof vorm geneem wat hy oor die internet gekoop het. Dokters het bepaal dat hy meer geneem het as die voorgestelde dosis, wat dan retinale toksisiteit veroorsaak het.

Dis word gesê dat sy visie na behandeling steeds nie terug is na normaal nie.

Lees meer hier