No products in the cart.
Tuis Pas Tassie
R550.00
Ons stel aan julle bekend die Bril tassie. Hierdie tassie is perfek indien jy meer as een bril besit & daarvan hou om al 3 op een slag by jou te hê. Perfek vir reis & as ‘n geskenk vir ‘n bril liefhebber. In hierdie tassie pas daar gemaklik 3 brille en word dit mooi beskerm.
Dit is beskikbaar in swart, met geel stiksels.
Koop vandag nog jou Bril tassie ↓
10 in stock







