5 Wenke vir bruide wat brille dra op hulle troudag. Geskryf deur Alon Indien jy besluit om kontaklense te dra vir jou troudag, maak seker om jou bril byderhand te hĂȘ indien jou kontaklense ‘n irritasie veroorsaak. Behandel jou bril soos ‘n stuk juweliersware & maak dit ‘n ‘statement’. Indien jy ‘n nuwe bril koop of […]