No products in the cart.
Bruide en hulle brille
5 Wenke vir bruide wat brille dra op hulle troudag. Geskryf deur Alon Indien jy besluit om kontaklense te dra vir jou troudag, maak seker om jou bril byderhand te hê indien jou kontaklense ‘n irritasie veroorsaak. Behandel jou bril soos ‘n stuk juweliersware & maak dit ‘n ‘statement’. Indien jy ‘n nuwe bril koop of spesiaal laat maak vir jou troudag maak seker dat dit anti-reflektiese lense het omrede